TAGS

  • absa bank
  • bank
  • absa

For convenience and security, Absa lists beneficiaries that our clients make regular payments to online. This means that you can choose to add an Absa-listed beneficiary to your Absa Online profile and know that your payment will be allocated to the right account with the correct references. Following system changes, Absa-listed beneficiaries have to be added as Absa-listed beneficiaries, i.e. you cannot add an Absa-listed beneficiary as an own defined beneficiary (where you create the beneficiary from scratch and enter all the details yours

Absa will also perform a cleanup effective 01 March 2016 onwards to remove all such Absa-listed beneficiaries that have been added as your own defined beneficiaries. If you have Absa-listed beneficiaries on your Absa Online profile that you have added as own defined beneficiaries, those beneficiaries will be “deleted” and will no longer be available. You would have to reload them as Absa-listed beneficiaries. The “deleted” beneficiaries will be added under the “inactive” list of beneficiaries and the history of your previous payments to them will still be available under Manage beneficiaries.

To add an Absa-listed beneficiary, you follow the normal process for adding a beneficiary and the select Absa-listed beneficiary instead of Own defined beneficiary.

The following Absa-listed beneficiaries are affected by the clean-up.

-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Belangrike kennisgewing: Bepaalde Absa-gelyste begunstigdes verwyder

Ter wille van gerief en sekuriteit lys Absa begunstigdes aan wie ons kliënte gereeld betalings aanlyn doen. Sodoende kan jy kies om ʼn Absa-gelyste begunstigde by jou Absa Online-profiel te voeg en weet dat jou betaling aan die regte rekening toegewys sal word met die korrekte verwysing. Na veranderings aan ons stelsel moet Absa-gelyste begunstigdes nou as Absa-gelyste begunstigdes bygevoeg word. Dit beteken jy kan nie ʼn Absa-gelyste begunstigde as eie gedefinieerde begunstigde (waar jy self die begunstigde skep en al die besonderhede invoer) byvoeg nie.

Absa sal met ingang van 1 Maart 2016 al die Absa-gelyste begunstigdes wat as jou eie gedefinieerde begunstigdes bygevoeg is verwyder. Indien jy Absa-gelyste begunstigdes op jou Absa Online-profiel het wat jy as eie gedefinieerde begunstigdes saamgevoeg het, sal daardie begunstigdes “geskrap” word en nie meer beskikbaar wees nie. Jy sal hulle weer as Absa-gelyste begunstigdes moet byvoeg. Die “geskrapte” begunstigdes sal by die lys van “onaktiewe” begunstigdes gevoeg word en die geskiedenis van jou vorige betalings sal nog onder Bestuur jou begunstigdes beskikbaar wees.

Om ʼn Absa-gelyste begunstigde by te voeg, volg die gewone proses om ʼn begunstigde by te voeg en kies dan Begunstigde wat by Absa gelys is pleks van eie gedefinieerde begunstigde.

Die volgende Absa-gelyste begunstigdes word geraak.