TAGS

  • online payments

Inter-Bank Payment delay

Due to unforeseen circumstances processing of some payments made via Online Banking to non-Absa accounts on 15 of July will be slightly delayed. The impacted payments will reflect in the target accounts by latest Tuesday 19 July. 

We sincerely apologise for the inconvenience caused and would like to request that you kindly do not make the same payments again as this will result in a double payment.

Tussenbankbetalings vertraag

Weens onvoorsiene omstandighede is die verwerking van sommige betalings wat op 15 Julie deur Absa Online aan nie-Absa-rekenings gemaak is effens vertraag. Die betalings wat geraak is, sal op die laatste teen Dinsdag 19 Julie in die teikenrekenings reflekteer.

Ons vra verskoning vir die ongerief en versoek jou om asseblief nie weer dieselfde betalings te maak nie, want dit sal tot dubbele betalings lei.