TAGS

  • New internet banking interface

To ensure that we provide you with the most optimal and secure online banking experience, we will be retiring the old Internet Banking service still used by some of you. As of 11 March 2016 you will no longer be able to access the old Internet Banking interface. The Absa Online service offers you even more functionality with the flexibility to personalise your online banking to suit your needs.

Please note: You will not need to re-register, change or divulge your PIN or password. Absa will also never send you an email with links asking you to update your details.

Om te verseker dat ons jou die optimaalste en veiligste aanlynbankdienservaring bied, gaan ons die ou Internetbankdienste beëindig wat party mense nog gebruik. Jy sal vanaf 11 Maart 2016 nie meer toegang kan verkry tot die ou Internetbankdienste-raakvlak nie. Die Absa Online-diens bied jou selfs meer funksies met die buigsaamheid om jou aanlynbankdienste volgens jou behoeftes te verpersoonlik.

Let wel: Jy sal nie weer hoef te registreer of jou PIN of wagwoord bekend te maak of te verander nie. Absa sal ook nooit vir jou ʼn e-pos stuur met skakels wat jou versoek om jou besonderhede op te dateer nie.